Die verhaal van die Griekse Taal oor 35 Eeue heen
Vir die eerste keer in Afrikaans (die jongste Westerse taal wat in die afgelope eeu reeds sy eie unieke letterkunde geskep het) word die verhaal van Grieks vertel, die oudste Westerse taal waarin feitlik al die bekende literêre genres hul weergalose vorm en gestalte gekry het. Hoewel hierdie publika...
| Autor principal: | |
|---|---|
| Formato: | Libro |
| Publicado: |
African Sun Media
2017
|
| Materias: | |
| Acceso en línea: | Ver este registro en EBSCOhost |
| fields | @attributes: recordID: 1 pdfLink: plink: https://search.ebscohost.com/login.aspx?direct=true&db=nlebk&AN=2256692&site=ehost-live header: @attributes: shortDbName: nlebk uiTerm: 2256692 longDbName: eBook Collection (EBSCOhost) uiTag: AN controlInfo: bkinfo: btl: Die verhaal van die Griekse Taal oor 35 Eeue heen aug: au: Gerrit van Wyk Kruger isbn: 9781928357292 9781928357308 imageinfo: pubinfo: dt: @attributes: year: 2017 month: 01 day: 01 dtAvail: @attributes: year: 2021 month: 10 day: 11 pub: African Sun Media pubContract: AFRICAN SUN MeDIA place: [Place of publication not identified] price: 0.01 limitsGroup: maxCheckoutDays: 1500 pda: N printPagesOffline: 100 printPagesOnline: 100 previewPages: 10000 prePubGroup: dewey: @attributes: class: 480 item: 480 lc: @attributes: class: PA231 item: PA 231 artinfo: ui: 2256692 1264710191 formats: fmt: @attributes: type: EB doid: NL$2256692$PDF caption: PDF download: Y tig: atl: Die verhaal van die Griekse Taal oor 35 Eeue heen ptl: Die verhaal van die Griekse Taal oor 35 Eeue heen aug: au: Gerrit van Wyk Kruger su: Greek language--History Greek language--Study and teaching sug: subj: LANGUAGE ARTS & DISCIPLINES / Linguistics / Historical & Comparative LANGUAGE STUDY / Greek (Modern) Greek language--History Greek language--Study and teaching ab: Vir die eerste keer in Afrikaans (die jongste Westerse taal wat in die afgelope eeu reeds sy eie unieke letterkunde geskep het) word die verhaal van Grieks vertel, die oudste Westerse taal waarin feitlik al die bekende literêre genres hul weergalose vorm en gestalte gekry het. Hoewel hierdie publikasie basies linguisties van aard is, poog die skrywer om die dramatis personae self ook aan die woord te stel in plaas van om net in taalkundige jargon te verval. Om'n werk soos hierdie saam te stel, vereis kundigheid in verskeie vaksubgebiede wat begin by oer-Grieks in sy sillabiese lynskriffases A en B. Die Grieks van die Goue Era van Perikles se Athene (circa 500 v.C.) is die bekendste. Min mense besef egter dat Homeros bedrieglik pre-klassiek is. Die klassieke Griek kon sy twee groot eposse (die Ilias en die Odusseia) nie sonder meer vlot lees nie. Dit was hulle Chaucer en Shakespeare. Die Griekse NT is sekerlik die belangrikste dokument wat ooit in Grieks opgestel is, hoewel dit stilisties nie naastenby die beste is nie. Vir sy bespreking van veral die semantiek van Moderne Grieks gebruik die skrywer hier vir die eerste keer dr. Philip Nicolaïdes se uitvoerige Grieks-Afrikaanse Woordeboek van 843 foliogrootte bladsye. Dis teen die middel van die vorige eeu opgestel, maar is nooit gepubliseer nie. Gerrit Kruger besit vandag die enigste (oorspronklike) kopie daarvan. pubtype: eBook doctype: Book ougenre: Book language: Afrikaans copyright: @attributes: flag: N copyrightText: holdings: @attributes: islocal: N |
|---|