Dante Se Mistieke Reis: Derde Tog: Paradiso Ingelei, Vertaal, Toegelig, Vertolk

In hierdie werk bied J.S. Krüger aan die leser'n keurige Afrikaans vertaling en mistiekreligieuse vertolking van die Paradiso van die Italiaanse digter-denker Dante Alighieri (1265–1321). Dit is die derde deel van die grootste trilogie, Divina Commedia, bestaande uit Inferno (2013) en Purgatorio (20...

Descripción completa

Detalles Bibliográficos
Autor principal: J.S. Krüger
Formato: Libro
Publicado: AOSIS 2025
Acceso en línea:Ver este registro en EBSCOhost
fields @attributes:
  recordID: 1
pdfLink:
plink: https://search.ebscohost.com/login.aspx?direct=true&db=nlebk&AN=4349063&site=ehost-live
header:
  @attributes:
    shortDbName: nlebk
    uiTerm: 4349063
    longDbName: eBook Collection (EBSCOhost)
    uiTag: AN
  controlInfo:
    bkinfo:
      btl: Dante Se Mistieke Reis: Derde Tog: Paradiso Ingelei, Vertaal, Toegelig, Vertolk
      aug:
        au: J.S. Krüger
      isbn:
        9781779953322
        9781779953339
        9781779953346
    imageinfo:
    pubinfo:
      dt:
        @attributes:
          year: 2025
          month: 01
          day: 01
      pub: AOSIS
      pubContract: AOSIS Publishing
      place: [S.l.]
      price: 0.01
      limitsGroup:
        maxCheckoutDays: 1500
        copyPages: 10
        pda: N
        printPagesOffline: 10
        printPagesOnline: 10
        previewPages: 10000
    artinfo:
      ui:
        4349063
        1568048042
      formats:
        fmt:
          @attributes:
            type: EB
            doid: NL$4349063$PDF
            caption: PDF
            download: Y
      tig:
        atl: Dante Se Mistieke Reis: Derde Tog: Paradiso Ingelei, Vertaal, Toegelig, Vertolk
        ptl: Dante Se Mistieke Reis
      aug:
        au: J.S. Krüger
      sug:
        subj:
          RELIGION / Christian Living / Spiritual Growth
          PHILOSOPHY / Religious
      ab: In hierdie werk bied J.S. Krüger aan die leser'n keurige Afrikaans vertaling en mistiekreligieuse vertolking van die Paradiso van die Italiaanse digter-denker Dante Alighieri (1265–1321). Dit is die derde deel van die grootste trilogie, Divina Commedia, bestaande uit Inferno (2013) en Purgatorio (2020), en hierdie publikasie sluit met die vertaling-vertolking van die Paradiso af. Die Paradiso is stellig een van die merkwaardigste religieuse en artistieke hoogtepunte van die Westerse beskawing, verskynend op die kruin van die Middeleeuse epog, daardie sublieme sintese van Christelike geloof en Griekse filosofie, tans opgeneem in'n skynbaar onomkeerbare proses van disintegrasie.'n Sentrale uitgangspunt van die boek, afwykend van die heersende sekularisme en materialisme in die post-moderne Weste, is dat religie'n sentrale neiging en behoefte van die menslike spesie is. Die skrywer sien mistiek as verbinding van diepsinnige kognitiewe insig, emosionele suiwerheid en morele skoonheid, as die hoogste vlak van menslike ontwikkeling. Dante se trilogie word gelees as die aanbod van'n God-aanskouende kenner van die menslike lot van leef en sterf en hiernamaals voortleef, as inderdaad die uitdruk van Dante se eie lewensloop sy eksistensiële lyding, loutering en finale katarsis: sy besef van persoonlike tekortkominge en lyding in moeilike omstandighede (Inferno) in sy jeug; geleidelik oorkom in'n lang proses van ballingskap in sy eie vaderland (Purgatorio); uiteindelik gefinaliseer in'n deurbraak tot innerlike vrede in God-aanskouende saligheid kort voor sy dood (Paradiso). Hierdie publikasie word aanbeveel vir navorsende en benieude lesers met'n besef van religieuse krisis en die behoefte aan'n integrerende visie: skynbaar onoorkomelike historiese diskontinuïteite en skynbaar onversoenbare hedendaagse breuke en konflikte.
      pubtype: eBook
      doctype: Book
      ougenre: Book
    language: English
    copyright:
      @attributes:
        flag: N
      copyrightText:
    holdings:
      @attributes:
        islocal: N