Die Tand van die Tyd: Opstelle opgedra aan Jac Conradie

Jac Conradie se intreerede as professor aan die Universiteit van Johannesburg het as titel “Die tand van die tyd” gehad. Die bydraes in hierdie bundel weerspieël iets van Jac se veelsydigheid en van sy impak op die akademie. Bydraes uit Europa, Noord-Amerika en Afrika deur taalkundiges, letterkundig...

Descripción completa

Detalles Bibliográficos
Autores principales: Willie Burger, Marné Pienaar
Formato: Libro
Publicado: African Sun Media 2009
Materias:
Acceso en línea:Ver este registro en EBSCOhost
Descripción
Sumario:Jac Conradie se intreerede as professor aan die Universiteit van Johannesburg het as titel “Die tand van die tyd” gehad. Die bydraes in hierdie bundel weerspieël iets van Jac se veelsydigheid en van sy impak op die akademie. Bydraes uit Europa, Noord-Amerika en Afrika deur taalkundiges, letterkundiges en historici getuig van die respek wat Jac oor'n wye akademiese front afdwing. As die huldiging van'n loopbaan, van'n wetenskaplike, maar ook van'n wellewende mens, kan hierdie bundel nie genoegsaam wees nie, maar dit is'n aanduiding van die waardering en hoë agting wat akademici die wêreld oor vir Jac het