Die Tand van die Tyd: Opstelle opgedra aan Jac Conradie

Jac Conradie se intreerede as professor aan die Universiteit van Johannesburg het as titel “Die tand van die tyd” gehad. Die bydraes in hierdie bundel weerspieël iets van Jac se veelsydigheid en van sy impak op die akademie. Bydraes uit Europa, Noord-Amerika en Afrika deur taalkundiges, letterkundig...

Full description

Bibliographic Details
Main Authors: Willie Burger, Marné Pienaar
Format: Book
Published: African Sun Media 2009
Subjects:
Online Access:View this record in EBSCOhost